GEESFEES Gees by Diamantveld is ‘n fees!!! Die kleurgroepe het behoorlik gees gevang voor môre se kleure-atletiek. Maar wie gaan in 2024 met die louere wegstap? Ligblou? 💎
Geel? 💛
Navy? 🔵 #trotsdiamantveld

#atletieknuus