Op Saterdag, 10 Februarie 2024, het Hoërskool Diamantveld hul jaarlikse Uitnodigingsbyeenkoms, geborg deur Nedbank, aangebied in Kimberley.

Fichardtpark, Sentraal, Duineveld, Hoërskool Upington,

Noord-Kaap, Homevale, Hoërskool Douglas, NJ Heyns, Kimberley Boys’ High, Kimberley Girls High, HTS Kimberley, Hartswater, Orania Atletiek Klub, Landboudal, Floors High en Futurum is die skole wat deelgeneem het aan die dag.

Baie dankie vir almal wat deelgeneem het aan die dag en ons is trots op ons atlete se wonderlike prestasies.

Alle foto’s is beskikbaar https://www.snapevent.co.za

#trotsdiamantveld