Danika gooi vir goud!

Baie geluk aan Danika Roets wat die goue medalje verower het vir dogters O/16 Hamergooi tydens die ASA Kampioenskappe.

Baie geluk Danika, ons is trots op jou!

#trotsdiamantveld