Baie geluk aan Janes Labuschagne wat saam met sy Vrystaat spanmaats ‘n goue medalje los gehardloop het in die 4×400m aflosse.

Ons is trots op jou Janes!

#trotsdiamantveld