Hoërskool Diamantveld bied in samewerking met ABSA Wildeklawer Sport die ABSA Wildeklawer Sport Gholfdag aan.

Die Gholfdag vind op Sondag, 30 April plaas wanneer geen amptelike

wedstryde plaasvind nie.

Kom geniet die dag saam met ons en die Wildeklawer span.

Kontak Janco Steenkamp of Danie van der Merwe gerus om julle 4 bal te bespreek.

#trotsdiamantveld

#absawildeklawersport