Na afloop van die Frances Baard skole tennisproewe, het die volgende Diamantvelders plek op die o/15 en o/19 ranglys behaal. Die spelers het puik presteer en daar is altesaam 16 Diamantveld spelers op

die Frances Baard tennis-ranglys.

Seuns o/19:
#1. Pieter Grove
#2. Victor Greeff
#3. Francois Holtshauzen
#4. Marno Greeff
#5. Juan Vermeulen
#6. Waldo Steenkamp
#7. Juan Du Plessis
#8. CG Oosthuizen
#9. Daniel Snyman

Dogters o/19:
#1. Cherise Muller
#2. Lee-Ann Opperman
#3. Hester Jansen
#4. Lize Wiid
#6. Adri Treurnich

Seuns o/15:
#7. Hanru Jooste
#8. Ruan Streak
# Roelo van der Merwe

Baie geluk aan elke speler!

#trotsdiamantveld