Vandag was ‘n spesiale dag vir twee alombekende DHS onderwyseresse.

Me. Fourie en Me. Scheepers het die toekennings vir die top skool Fisiese Wetenskappe en Wiskunde in die provinsie

verower na afloop van die 2023 matriek resultate.

Beide hierdie onderwyseresse het ‘n reputasie as dames wat die ekstra myl stap vir hul leerders, en hierdie gesogte toekennings maak dit duidelik dat harde werk beloon word.

Baie geluk!
#trotsdiamantveld