Baie geluk aan Sello Maketlo wat as die rugby student van die jaar aangewys is by die Sharks Akademie span. Sello het in 2019 gematrikuleer by ons en het in die ligblou trui uitgedraf as flank.

Baie geluk met die prestasie Sello! Ons is trots op jou.

#trotsdiamantveld