Baie geluk aan Juandré Le Roux wat opgeneem is in die Cheetahs O/19 span. Juandré het in 2021 by ons gematrikuleer. Die span kom die naweek te staan teen die O/19 Blou Bulle.

Geluk met die prestasie Juandré!

#trotsdiamantveld