Diamantveld Rugbyakademie het die afgelope naweek die toekoms van Diamantveld rugby (O/14-groep vir 2020) by ons ontvang.

Kondisionering en vaardigheidstoetse is gedoen tydens die sessie.

Ons is baie opgewonde om al hierdie manne eersdaags in die Diamantveld trui te sien uitdraf.

#trotsdiamantveld