Baie geluk aan Barco Scheffer wat opgeneem is in die O/19 SA span. Die span gaan deelneem in Rose Hill, Mauritius aan die O/19 Kontinentale Kampioenskappe vanaf 11 Desember 2022 tot en met 17 Desember 2022.

Baie geluk Barco! Ons is baie trots op jou.

#trotsdiamantveld