Diamantveld se Pluimbal skitter.

Diané Olivier (Graad 12) is opgeneem in die Nasionale Senior Pluimbalspan. Hierdie span gaan deelneem in Uganda vanaf 14 tot 20 Februarie 2022 aan die Thomas & Uber Afrika Kampioenskappe. Slegs 11 spelers (6 mans en 5 vroue) word gekies vir hierdie span.

Ons is trots op jou, Diané!

#trotsdiamantveld