Diamantveld het baie goed gevaar by hierdie toernooi en ons trots op elke speler wat deelgeneem het.

Baie geluk aan Anliné Brunette wat aangewys

is as die beste verdediger op hierdie toernooi. Jy is ‘n ware Diamant!

Veilig terug vlieg meisies!

#trotsdiamantveld