Mari du Raan is verlede jaar in die o/21 SA African Qualifier en Werêldbeker oefengroep ingesluit. Sy is tans besig met ‘n oefenkamp en verdere proewe. Mari, Diamantveld wens jou alle sterkte toe en staan bankvas agter jou.

#trotsdiamantveld