Ons O/19 en O/16 netbalspanne is die beste in die Noord-Kaap!
Die O/14 span het 3de geëindig in die Noord-Kaap.
Die O/15 span eindig 2de in die Noord-Kaap en gaan van 15 tot 20 Augustus 2022 deelneem te Magaliesburg aan die Kay Motsepe toernooi.
Die O/16 en O/19 spanne eindig 1ste in die Noord-Kaap en gaan 6 tot 9 Augustus 2022 deelneem aan die SA Top Skole Toernooi te Boksburg.
Baie geluk aan al die spelers en afrigters.
Ons is trots op julle!
#trotsdiamantveld
