Volg ons op sosiale platforms:
Baie dankie aan Label lab en Kimberley Clothing wat seker maak dat ons krieketspan netjies lyk op die krieketveld. Die nuwe krieket hemde is met trots geborg deur Label lab en Kimberley Clothing.
#trotsdiamantveld