Baie geluk aan ons krieketspan wat op 24 Februarie 2024 die Premier Liga gewen het. Die klubspan is saamgestel deur oud-leerders en huidige leerders wat elke naweek die kans gegun word om op die veld mee te ding.

Baie geluk aan elke speler met die fantastiese prestasie!

#trotsdiamantveld