Na afloop van die Noord-Kaap Krieketproewe is 4 leerders van Diamantveld in onderskeie provinsiale spanne ingesluit.

O/19A – Khaya Majola Week – Pietermaritzburg
Erlank Barnard

O/17A – CSA O/17 Week –

PE
Theron van der Merwe

O/15A – CSA O/15 Week – Oos Londen
Jovan Krause

O/15B – Streeks Week – Sasolburg
Marco Booysen

Baie geluk aan hierdie krieketspelers en baie sterkte met julle voorbereiding vir die nasionale toernooie.

#trotsdiamantveld