Die Graad 8’s, personeel en SK werk die afgelope ruk hard aan die jaarlikse Klipkonsert. Met danse, monsters, en selfs ‘n rebel of twee is hierdie konsert beslis nie een om te mis nie. Ons sien uit daarna om te sien wat julle vir ons gaan aanbied. Kom geniet dit saam met ons vir slegs R30. Woensdag, 22 Februarie: Graad 9-11 Donderdag, 23 Februarie: Ouers en Graad 12 Kaartjies by registerpersoneel te koop. #trotsdiamantveld
