Volg ons op sosiale platforms:
Die matrieks van 2022 is klaar met skool!
Dankie vir ‘n ongelooflike jaar. Julle het diep spore by Diamantveld getrap.
Diamantveld se deure sal altyd oopstaan vir julle.
Vaarwel klas van 2022!
#trotsdiamantveld #onsisklaar #matrieks2022