Baie geluk aan Minette Krüger wat ‘n silwer medalje verower het tydens die gemengde gevegskuns wêreld kampioenskappe. Die kampioenskappe het plaasgevind in Abu Dhabi vanaf 17 Augustus tot en met die 20ste Augustus.
Sy het in die “featherweight” (65.8kg) devisie deelgeneem.
Baie geluk Minette met hierdie uitstekende prestasie! Jy hou nie net Suid-Afrika se naam hoog nie maar so ook Hoërskool Diamantveld sin.
#trotsdiamantveld
#inewskimberley

