Baie geluk aan Janes Labuschagne wat ‘n tweede plek behaal het by die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek Kampioenskappe. Hy het aan die 200m deelgeneem en het sy tweede plek verower met ‘n tyd van 21,95 sekondes.

Jy hou Hoërskool Diamantveld se naam hoog.

#trotsdiamantveld