Die eerste skote in die nuwe atletiekseisoen het die afgelope naweek geklap by die Grey / Oranje Byeenkoms in Bloemfontein.

Diamantveld se atlete het baie goed presteer teen top atlete. Baie geluk aan

Stiaan Le Roux (silwer – Hamergooi), Liane Burger (brons – Spiesgooi) & Marizaan Ferreira (brons – 200m) wat medaljes verower het.

Eerskomende naweek neem ons atlete aan die Jim Fouché Byeenkoms in Bloemfontein deel. Baie sterkte.

#trotsdiamantveld