Volg ons op sosiale platforms:
Ons Eerstespan het vanaand ‘n heerlike ete geniet by Panarottis voor hulle vertrek na Johannesburg.
Baie dankie aan Panarottis en span vir die goeie diens en gasvryheid wat ons seuns en afrigters ervaar het.
#trotsdiamantveld Panarottis Kimberley #PanarottisKimberley