Baie geluk aan Jómari Lübbe wat opgeneem is in die O/19 SA span. Hierdie span gaan deelneem vanaf 2 Desember tot 12 Desember 2022 in Lilongwe, Malawi.

Baie geluk Jómari! Dit is ń uitstekende prestasie.

#trotsdiamantveld