Baie geluk aan Mari du Raan asook oud-leerling Jómari Lübbe met hul insluiting in die SA o/21 Afrika-kwalifiseerder (o/20) en/of Wêreldbeker-groep (o19).

Mari en Jómari sal vroeg in Desember ‘n

belangrike keur/opleidingskamp bywoon waartydens die Afrika-kwalifiseerderspan sowel as die Wêreldbeker groep gekies sal word.

Julle laat Diamantveld skitter!

#trotsdiamantveld