Baie geluk aan Mari du Raan wat ingesluit is in die top 35 by die All Ages 2022 netbaltoernooi. Die dogters speel tans proewe om te bepaal wie in die SA O/16 span ingesluit gaan word.

Baie geluk met die goeie prestasie!

Ons hou duimvas.

#trotsdiamantveld