Ons 0/16 netbalspan is op pad na die SA Skole Kampioenskappe te Boksburg. Hulle is in Poel G ingedeel en gaan speel teen Welkom Gim, Nelspruit, Machakela (MP) en Masibambane (WC).
Baie sterkte aan elke leerder wat deelneem!