Baie sterkte aan ons 1ste netbalspan wat vanoggend vertrek het na Boksburg. Hulle gaan ook deelneem aan die SA Skole Kampioenskappe.

Ons hou duim vas vir julle!

#trotsdiamantveld