AGW prysuitdeling
Die volgende atlete ontvang toekennings: Maricelle Krüger:
Maricelle word aangewys as die algehele beste vroulike padwedloop atleet. Ruan le Roux:
Ruan word aangewys as beste junior veldatleet en ontvang ook AGW Erekleure vir deelname in ’n finaal. Janes Labuschagne:
Janes ontvang AGW Erekleure vir deelname in ’n finaal. Gareth Bosman:
Gareth ontvang AGW Erekleure vir deelname in ’n finaal. Baie geluk julle! #trotsdiamantveld
