ALGEMEEN

Seunshokkie is in 1986 onder leiding van mev. Sandra Jordaan en mnr. Jaco Smit by Diamantveld op die been gebring. Daar was aanvanklik net twee spanne, naamlik O/15 en O/19. Vanjaar het die seuns ook by die binnenshuise liga ingeskakel.

Die skool het deur die jare reeds verskeie provinsiale spelers opgelewer. Die aantal provinsiale verteenwoordigers vanaf 1986 tot 2010 is soos volg:
o/14 A-38
o/15 A-9
o/16 A-27
0/19 A-59
In 2011 spog Diamantveld weer met 7 provinsiale verteenwoordigers.

In 2005 het die o/16A span die liga gewen. In 2008 eindig O/19A derde in die liga en in 2009 eindig hulle tweede na 'n "penalty shoot-out". In 2010 eindig hulle gesamentlik derde.

Vanjaar neem spanne in die O/19 A en O/16 A & B-ligas deel. Mev Stacy Viljoen rig die O/19 span vanjaar reeds vir die vierde seisoen af. Mnre. Wilhelm Reichert (‘n oud-leerling) en Darian Ryland rig die O/16 spanne af.

Benewens ligawedstryde neem die seuns ook aan verskeie sportdae deel.

Die O/19 A's het die afgelope twee jaar tydens die April-vakansie 'n afrigtingskliniek by die Universiteit van die Vrystaat bygewoon en baie goed gevaar. Johan Jooste, Dries du Pooy en Wilken Boland is vanjaar na afloop van die toernooi as spelers van die toernooi aangewys. In 2010 het Diamantveld ook met drie spelers van die toernooi gespog. Die O/19’s het ook in April aan ‘n uitkloptoernooi deelgeneem en tweede geeïndig.

EERSTE SPAN

Die O/19 A span is:
De Wet Bezuidenhout (Doelwagter)
Dries du Plooy
Wilken Boland (onder kaptein)
Riaan Janse van Vuuren
Neil Britz
Zaun Nel
Brandon van Wyk
Charl Nieklassen
Johan Jooste (kaptein)
Rudolf Greyling
Reinhardt Fortuin
Timmy Rudman
Lloyd Venter
Anton O'Reilly
Tiaan Liebenberg

PROVINSIALE VERTEENWOORDIGERS & UITSLAE 2011

Noord-Kaap O/18:
Dries du Plooy

Johan Jooste (nie-reisende reserwe)
Brandon van Wyk (nie-reisende reserwe)

Noord-Kaap O/16:
Rudolf Greyling

Reinhardt Fortuin

Noord-Kaap O/14:
Gerard le Roux
Kobus van Heerden (nie-reisende reserwe)

 

 UITSLAE

SPAN

DATUM

OPPONENTE

DOELE VIR

DOELE TEEN

O/19A

 

 

 

 

 

05-03-2011

HOëRSKOOL STERLING

0

2

 

26-03-2011

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

1

2

 

26-03-2011

JIM FOUCHé

1

1

 

03-04-2011

HOëRSKOOL NORTHCLIFF

1 & 0

2 & 0

 

 

AFRIKAANS HOëRSKOOL

1 & 0

1 & 0

 

 

HOëRSKOOL RANDPARK

1 & 0

0 & 0

 

15-04-2011

CBC

3

0

 

15-04-2011

HOëRSKOOL NOORD-KAAP

3

2

 

15-04-2011

HoëR TEGNIESE SKOOL

0

1

 

23-07-2011

HOëRSKOOL DUINEVELD

6

0

 

27-07-2011

BOYS’ HIGH SCHOOL

2

3

 

29-07-2011

HOëRSKOOL NOORD-KAAP (ASTRO)

2

2

 

30-07-2011

HOëRSKOOL UPINGTON

3

0

 

 

 

 

 

O/16A

23-07-2011

HOëRSKOOL DUINEVELD

1

1

 

30-07-2011

HOëRSKOOL UPINGTON

0

1

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

BINNESHUIS

SPAN

DATUM

OPPONENTE

DOELE VIR

DOELE TEEN

DHS A

24-02-2011

HNK A2

3

0

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

DHS A2

24-02-2011

CBC A1

9

2