ALGEMEEN

Diamantveld skryf jaarliks 'n hele aantal spanne in vir die liga en lewer ook jaarliks verskeie verteenwoordigers in die provinsiale spanne.

In 2008 het DHS 8 provinsiale verteenwoordigers gehad en in 2009 was daar 6.

Die O/18A-span het vanaf 7 – 10 April die Universiteit van die Vrystaat se hokkie-afrigtingskursus bygewoon. Die  O/16A-span het dieselfde kursus van 5 – 7 April bygewoon.

Die liga het op 17 April afgeskop en tot en met 7 Mei sal keurders al die A-span-wedstryde bywoon. Só word ‘n kortlys saamgestel van spelers wat na die proewe genooi word. Die NK proewe vir O/16, O/18 en O/14 vind op 7 en 8 Mei by Hoërskool Noord-Kaap plaas.

Ander skole wat in die liga deelneem, is Adamantia, Hoërskool Barkly-Wes, Hoërskool Emmanuel, Floors, Girls High, Landboudal, HTS, Hoërskool Noord-Kaap, Pescodia en Saint Patrics. Aangesien skole soms meer as een span in dieselfde liga inskryf, word geweldig baie wedstryde gespeel.

AFRIGTERS

Die afrigters van ons spanne is:
O/18A:          Mnr. Nathan Ontong (Bestuurder: Mev. Sandra Wessels)
O/18B:          Me. Angela Alexander
O/16A:          Me. Rulé van Zyl ( Bestuurder: Mev. Yolanda Bothma)
O/16B:          Mev. Susan v.d. Westhuizen
O/16C:          Mev. Reinette Liebenberg ( Bestuurder: Mev. Susan v.d. Westhuizen)
O/14A:          Me. Carienie Knoetze

EERSTE SPAN

Die eerste span is:
Shamese Booysen
Suné-Mari Momberg
Suzahn v/d Merwe
Lize-Mari Smith
Francine Kuit
Lizelle Groenewald
Elsje Kuit
Zorene Hendricks
Rolanda Breytenbach
Franzel Cilliers
Marsy Greyling
Megan Verreyne
Mirandi Nel
Beverley Stanley

PROVINSIALE VERTEENWOORDIGERS 2010

Noord-Kaap O/18:
Mirandi Nel
Suzahn van der Merwe
Suné-Mari Momberg
Rolanda Breytenbach

Noord-Kaap O/16:
Lizé-Mari Smith
Nancley Ferris
Jandri du Plessis

Noord-Kaap O/14:
Carli Groenewald
Suzelle Hayes
Helené Snyders