Die onderstaande is ‘n opsomming van die sukses wat Diamantveld die afgelope dekades op die netbalfront behaal het.
Eerste Netbalspan
SA Hoërskole Klubkampioenskappe (1989 – 1992)
1990: SA Hoërskole Klubkampioene
1991: Brons Medalje-wenners
1992: Naaswenners
SA Hoërskole Nasionale Uitdaagreeks (1998 - )
1998: Naaswenners
1999: Brons Medalje-wenners
2004: Semi-finaliste
2005: Semi-finaliste
2008: Semi-finaliste
2009: Brons Medalje-wenners
DHS het 10 uit die 12 bestaansjare van die kompetisie vir die finale ronde gekwalifiseer. GEEN ANDER SKOOL IN DIE LAND KAN HIERDIE PRESTASIE EWENAAR NIE.
2009 Seisoen
DERDE BESTE NETBALSPAN IN DIE RSA.
INTERNASIONALE BLOOTSTELLING
1996: Afrigtingstoer na Australië (AUSTRALIAN INSTITUTE OF SPORT)
1999: TASMAN SCHOOLS’ TOURNAMENT (Gekoppel aan 1999 Netbal Wêreldbeker-Toernooi) – Brons Medalje- wenners
2004: SOUTHERN SKIES INTERNATIONAL TOURNAMENT (Australië) – Naaswenners
SPRINGBOKKE
SA PROTEA-SPELERS
SA O/21
SA A-SPAN
SA O/21 UITNODIGINGSPAN
SA SKOLE
SA O/16
(Sedertdien gestaak)
SA O/19 SENIOR SPAN
PROEFSPELERS SA SKOLESPAN
42 spelers sedert 1985
PROVINSIALE SPELERS (GRIEKWAS EN NOORD-KAAP)
324 spelers vanaf 1985 tot 2011