Koshuise

Die JP Auret & Dugmore Koshuise bied ‘n veilige hawe vir u kind met goed ingerigde kamers en gebalanseerde etes.

JP AURET KOSHUIS

Senior Seuns (Graad 10 tot 12) & Dogters (Graad 8 tot 12)

Koshuis Ouers 

Mnr. & Mev. Holtzhausen

Diensdoenende Personeel

  • Mnr. Hannes Beket
  • Mnr. Francois Holtzhausen
  • Mnr. Thian Linde
  • Mnr. Albie Louw
  • Me. San-Marie Kühn
  • Me. Karla Jooste
  • Me. Theane Pieterse

DUGMORE KOSHUIS

Junior Seuns (Graad 8 & 9) 

Koshuis Ouers

Mnr. & Mev. Victor

Diensdoenende Personeel

  • Mnr. Niel Marais
  • Mnr. Chris Muller
  • Mnr. Leon Victor
  • Mnr. Jacques Zandberg