Akademie

Hoërskool Diamantveld se personeel streef na akademiese uitnemendheid.

Die matriekuitslae getuig van die sukses wat deur toegewyde, harde werk behaal word.

Vakkeuses

VERPLIGTE VAKKE:

  • Afrikaans Huistaal
  • Engels Huistaal OF Engels Eerste Addisionele Taal
  • Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering **

KEUSEVAKKE:

(Keuse van EEN uit elke groep)

  • Fisiese Wetenskappe
  • Besigheidstudies
  • Geskiedenis – as gevolg van te min belangstelling tans net as 8ste vak aangebied
  • Rekenaartoepassingstegnologie 
  • Visuele Kunste*
  • Lewenswetenskappe
  • Visuele Kunste*
  • Ekonomie
  • Toerisme 
  • Rekeningkunde
  • Geografie
  • Verbruikerstudies
  • Visuele Kunste*

*Leerders moet deur die Kunssentrum gekeur word om Visuele kunste te neem.
** Vak word nie vir toelating tot graadstudie in aanmerking geneem nie.


Engels Huistaal

The English Department at Diamantveld believes that each pupil should be taught to use language as a means to communicate ideas and thoughts coherently and effectively.

This can be done as a Home Language or as a First Additional Language. Our aim is to provide pupils with the tools to:

  • Think creatively.
  • Express themselves articulately.
  • Read intelligently with insight and understanding.
  • Be aware of how the English language can assist in the making of a well-balanced, informed and perceptive individual.
  • Realise that language and literature mirror and explore human experience.
  • Know that English is the platform that will form the basis for continued learning of a superior standard.

“Language tethers us to the world; without it we spin like atoms” – Penelope Lively