
PERSONEEL 2011
SKOOLHOOF
Mnr. J.C. du Toit (M.Com., HOD, B.Ed.) - Rekeningkunde
ADJUNKHOOFDE
Mev. M. Hugo (B.A., HOD, B.Ed., M.Ed.) - Engels Huistaal
Mnr. L.C. Victor (B.A., HOD) – Ekonomie (Beheerliggaam)
DEPARTEMENTSHOOFDE
Mnr. H. Kirsten (B.A., HOD, Dipl. in Museumkunde, B.Ed., M.Ed.) - Geskiedenis, SW
Mnr. J.J. Smit (B.A. Hons., HOD, B.Ed.) - Geografie, SW
Mej. A. Alexander (B.A.(Ed.) Hons.) - Engels Huistaal en Eerste Addisionele Taal (Beheerliggaam)
Mev. N. Scheepers (B.Sc., HOD, B.Ed., VDO (JWB)) - Wiskunde, Gevorderde Program Wiskunde (Beheerliggaam)
ONDERWYSERS
Mev. S. Baumgartner (Diplom für Deutsch und Musik, Zertifikat für Deutsch als Fremdspache) – Duits Tweede Addisionele Taal
Mev. T. Bezuidenhout (M.Sc.) - Lewenswetenskappe, NW
Mev. Y. Bothma (HOD) - SW, Afrikaans Huistaal
Mev. M. Brand (B.Proc.) - LO, Duits Tweede Addisionele Taal
Me. C.C. de Villiers (NOD, VDO) - Verbruikerstudies, Tegnologie
Mev. I. de Villiers (B.Sc. Hons., HOD) - Wiskunde, Fisiese Wetenskappe
Me. C. Hattingh (B.Ed., VOO) - Fisiese Wetenskappe
Mev. J. Hattingh (B.A., HOD) - Toerisme
Mnr. F. Holtzhausen (B.Com.) - Wiskundige Geletterdheid, Wiskunde
Mev. L. Holtzhausen (B.A., NOS) - Engels Eerste Addisionele Taal
Mev. B. Kleynhans (HOD) - Rekenaartoepassingstegnologie
Me. H.W.C. Knoetze (B.A., NGOS) - Engels Eerste Addisionele Taal, Tegnologie
Mnr. E.J. Nieuwoudt (B.A.(Ed.), B.Ed.) - Afrikaans Huistaal
Me. T. Roux (B.Ed.) - Wiskunde, Wiskundige Geletterdheid
Mev. S. Schreuder (B.A. (Mus.), HOD) - Wiskunde
Mnr. W. Sell (HOD (Handel)) – Besigheidstudies, EBW
Mev. C.S.E. Smith (B.A., SOD, DSO) - Afrikaans Huistaal
Mnr. M.J. Smith (B.A.) - LO
Dr. E. Snyders (M.Sc., Ph.D.) - Wiskunde, Tegnologie
Mnr. J.C. Valentine (B.Com., NGOS, B.Ed. Hons.) - Besigheidstudies, EBW, LO
Mnr. M. van der Linde (B.Ed., VOO) - Besigheidstudie, EBW
Mev. E. van der Merwe (B.A. Ed.) - Afrikaans Huistaal
Mev. S.M. van der Westhuizen (B.A., HOD) - Duits Tweede Addisionele Taal, Engels Eerste Addisionele Taal
Mev. M.J. van Wyk (B.Com., HOD) - Rekeningkunde, EBW
Mev. A. Viljoen (B.Sc., HOD) - Lewenswetenskap, NW, LO
Mev. R. Vos (B.A., Hons. Afr., B.A. Hons. Eng., HOD) - Afrikaans Huistaal
Mev. L. Watts (LO Sportbestuur, HOD) - NW, LO
Mev. S. Wessels (B.Ed.) - Kuns en Kultuur, Tegnologie
Mnr. J. Zandberg (Diploma in Sportkunde) - LO
BEHEERLIGGAAM 2009-2012
OUERS
Mev. Cora de Kock (Voorsitter, Uitvoerende komitee)
Mnr. Deon du Plessis (Ondervoorsitter, Uitvoerende komitee, Finansies/Bates)
Mev. Judy du Plessis (Kultuur, OOV, Klere, Kleure)
Mnr. Gerrit Staats (Koshuis)
Mnr. Jasper Kroep (Tegnologie)
Mnr. Hannes Steyn (Sekretaris, Uitvoerende komitee)
Dr. Riaan Smit (Sport)
Dr. Johan Scholtz (Oudleerlinge, gekoöpteer)
Mnr. Pieter van Niekerk (Tegnologie)
Mev. Christelle Groenewald (Bemarking, gekoöpteer)
Mnr. Basjan Reinhardt (Bedryfsbestuurder, gekoöpteer)
SKOOLHOOF
Mnr. Johan du Toit (Uitvoerende komitee)
PERSONEEL
Me. Angela Alexander
Mev. Mareth Hugo
Mnr. Leon Victor
Mev. Marette van Wyk
LEERDERS (2010-2011)
Graham de Reuck
Marette Badenhorst
Suzahn van der Merwe
ADMINISTRATIEWE-, KOSHUIS- EN ANDER PERSONEEL
ADMINISTRATIEF
Mev. E. van Loggerenberg (Sekretaresse)
Mev. M. van Wyk (Finansies)
Mev. M. Greyling (Finansies)
Mev. T. le Grange (DHS Klerewinkel)
Mev. H. Streuders (Verhurings, Adverteerders, Webblad)
Mnr. N. Marais (Sportorganiseerder)
Mev. I. Olivier (Bemarking)
KOSHUISE
Mnr. MJ Smith (koshuisvader)
Mev. V. Smith (koshuismoeder)
Mnr. L. Victor (koshuisvader, Dugmore House)
Mev. P. Victor / Dr. P. Vermeer (koshuismoeder, Dugmore House)
Mev. S. Phillips (Matrone)
Mev. M. Bitterbosch
Me. D. van der Linde
Mev. N. Mocumi
Mev. M.M. Mokopu
Me. L.A. Moswang
Me. E.M. Phillips
Mnr. B.P. Springbok
Me. R. van Wyk
Mev. L. Mkize
Mnr. M. Morris
Me. E. Jacobs (Dugmore House)
Me. U. Hugo (Dugmore House)
TERREIN: SKOOL
Mnr. M. Myers (Hoof)
Mnr. D. Mocumi
Mev. A. Selekisho
Mev. U. Motlhaba
Me. V. Kock
Me. C. Nyl
Mnr. D. Springbok
Mnr. J. Dikgetsi
Mnr. D. van Wyk
Die skoolfonds vir 2011 beloop R7 750-00 per leerder per jaar en betalings kan in kontant, per elektroniese bank-oordrag of per debiet-, krediet- of SAMBA-kaart gemaak word. 'n Debietorder fasiliteit is ook beskikbaar.
Kortings van R100-00 word vir akademiese-, sport-, kultuur- en/of leierskapprestasies toegestaan. Volledige besonderhede is by die skool beskikbaar.
Losiesgelde vir die koshuis beloop R15 500-00 (R14 725-00) per jaar vir die eerste kind, R15 000-00 (R14 250-00) vir die tweede kind en R14 500-00 (R13 775-00) vir die derde kind van 'n gesin. Die bedrae tussen hakies dui op die kortingsbedrae wat van toepassing is indien die volle losiesgeld(e) voor of op 4 Februarie 2011 betaal word. Losies kan ook per kwartaal of per maand betaal word. Volledige besonderhede is by die skool beskikbaar.
ALLE NAVRAE IN VERBAND MET BETALINGS KAN AAN MEVV. MARETTE VAN WYK EN/OF MARIA GREYLING GERIG WORD.