WILDEKLAWER-TOERNOOI VIR SUPER SKOLE 2011
Hoërskool Diamantveld was die derde gasheer vir die gesogte Super Skole-toernooi wat van 29 April tot 2 Mei plaasgevind het.
Hierdie toernooi word ten volle deur SA Rugby en SA Netbal ondersteun en skole wat vanjaar rugby gespeel het, is: Hoërskool Diamantveld, Grey Kollege, Paarl Gimnasium, Paarl Hoër Seunskool, Paul Roos Gimnasium, Hoërskool Outeniqua, Boland Landbouskool, Hoërskool Framesby, Hoërskool EG Jansen, Afrikaans Hoër Seunskool, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Monument, HTS Middelburg en Hoërskool Glenwood. Daar het ook 3 uitnodigingspanne deelgeneem.
Skole wat vanjaar netbal gespeel het, is: Hoërskool Diamantveld, Afrikaans Hoër Meisieskool, Hoërskool Rustenburg, Hoërskool Sentraal, Oranje Meisieskool, Hoërskool Menlopark, Hoërskool EG Jansen, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Monument, Paarl Gimnasium en Potchefstroom Gimnasium. Daar het ook ’n uitnodigingspan deelgeneem.
Dit sou glad nie moontlik wees om ’n toernooi van hierdie omvang sonder groot borge aan te bied nie. Wildeklawer was die afgelope 3 jaar die hoofborg van die toernooi en ABSA, Tulbagh Wynkelders, Puma en Rugbytech was vanjaar die ondersteunende borge. Mnr. Louis de Kock van Wildeklawer het op 30 April 2011 aangekondig dat Wildeklawer sy borgskap vir ‘n verdere 3 jaar gaan voortsit.
Die program en uitslae vir die rugbywedstryde was as volg:
SATERDAG, 30 APRIL 2011:
- 08h00 Wildeklawer-uitnodigingspan vs. Marlow Landbouskool (12-66)
- 09h15 Hoërskool Diamantveld vs. Hoërskool Framesby (47-10)
- 10h30 HTS Middelburg vs. Hoërskool Outeniqua (38-10)
- 11h45 Hoërskool Monument vs. Boland Landbouskool (40-13)
- 13h00 Hoërskool Glenwood vs. Hoërskool EG Jansen (32-22)
- 14h15 Hoërskool Waterkloof vs. Paul Roos Gimnasium (48-10)
- 15h30 Grey Kollege vs. Paarl Gimnasium (14-10)
- 16h45 Paarl Boys’ High vs. Afrikaans Hoër Seunskool (10-25)
MAANDAG, 2 MEI 2011:
- 08h00 Hoërskool EG Jansen vs. Paarl Boys’ High (3-45)
- 09h15 Afrikaans Hoër Seunskool vs. Paarl Gimnasium (59-6)
- 10h30 Hoërskool Glenwood vs. Paul Roos Gimnasium (13-8)
- 11h45 HTS Middelburg vs. Hoërskool Framesby (17-25)
- 13h00 Hoërskool Diamantveld vs. Boland Landbouskool (49-21)
- 14h15 Hoërskool Monument vs. Hoërskool Outeniqua (37-24)
- 15h30 Grey Kollege vs. Hoërskool Waterkloof (21-16)
- 16h45 Wildeklawer-uitnodigingspan vs. Hoërskool Duineveld (0-10)
Die program en uitslae van die netbalwedstryde was as volg:
SPAN A |
DOELE |
SPAN B |
DOELE |
Afrikaans Hoër Meisieskool |
18 |
Hoërskool Diamantveld |
20 |
Hoër Meisieskool Oranje |
12 |
Hoërskool Waterkloof |
28 |
Hoërskool Diamantveld |
28 |
Wildeklawer-uitnodigingspan |
6 |
Hoërskool Rustenburg |
16 |
Hoërskool Waterkloof |
14 |
Hoërskool E.G. Jansen |
21 |
Hoërskool Sentraal |
21 |
Hoërskool Monument |
11 |
Hoër Meisieskool Oranje |
26 |
Afrikaans Hoër Meisieskool |
25 |
Potchefstroom Gimnasium |
11 |
Paarl Gimnasium |
19 |
Hoërskool Menlopark |
31 |
|
|
|
|
Potchefstroom Gimnasium |
17 |
Hoërskool E.G. Jansen |
26 |
Hoërskool Menlopark |
35 |
Hoërskool Monument |
12 |
Afrikaans Hoër Meisieskool |
17 |
Hoërskool E.G. Jansen |
21 |
Paarl Gimnasium |
23 |
Hoërskool Monument |
9 |
Afrikaans Hoër Meisieskool |
41 |
Wildeklawer-uitnodigingspan |
7 |
Paarl Gimnasium |
20 |
Hoërskool Waterkloof |
23 |
Hoërskool Diamantveld |
20 |
Hoërskool Sentraal |
22 |
Hoërskool Rustenburg |
20 |
Hoër Meisieskool Oranje |
13 |
|
|
|
|
Hoërskool Diamantveld |
15 |
Hoërskool E.G. Jansen |
16 |
Potchefstroom Gimnasium |
34 |
Wildeklawer-uitnodigingspan |
12 |
Afrikaans Hoër Meisieskool |
18 |
Hoërskool Sentraal |
14 |
Hoërskool Rustenburg |
19 |
Hoërskool Monument |
7 |
Hoërskool Menlopark |
23 |
Hoërskool Waterkloof |
12 |
Paarl Gimnasium |
15 |
Hoër Meisieskool Oranje |
17 |
|
|
|
|
Hoërskool E.G. Jansen |
18 |
Hoërskool Rustenburg |
22 |
Hoërskool Sentraal |
13 |
Hoërskool Menlopark |
25 |
Afrikaans Hoër Meisieskool |
19 |
Hoërskool Waterkloof |
21 |
Hoërskool Diamantveld |
25 |
Paarl Gimnasium |
21 |
Potchefstroom Gimnasium |
22 |
Hoër Meisieskool Oranje |
18 |
Wildeklawer-uitnodigingspan |
6 |
Hoërskool Monument |
27 |
Hoërskool E.G. Jansen |
25 |
Hoërskool Sentraal |
23 |
Hoërskool Menlopark |
18 |
Hoërskool Rustenburg |
14 |
|
|
|
|
Hoërskool Sentraal |
50 |
Wildeklawer-uitnodigingspan |
4 |
Paarl Gimnasium |
22 |
Hoërskool Rustenburg |
17 |
Potchefstroom Gimnasium |
18 |
Hoërskool Sentraal |
29 |
Hoërskool Menlopark |
33 |
Hoër Meisieskool Oranje |
11 |
Potchefstroom Gimnasium |
17 |
Hoërskool Diamantveld |
27 |
Hoërskool Menlopark |
23 |
Hoërskool Rustenburg |
23 |
Hoërskool E.G. Jansen |
35 |
Wildeklawer-uitnodigingspan |
6 |
Hoërskool Monument |
11 |
Hoërskool Waterkloof |
22 |
|