
Die Oudleerlingbond is op 21 Januarie 2005 gestig en het die volgende doelwitte:
- Om die band tussen oudleerlinge en hul alma mater te behou en te versterk.
- Om die belange van DHS te bevorder
- Om die band tussen oudleerlinge onderling te behou en te versterk
Dr Johan Scholtz is die voorsitter van die Oudleerlingbond en alle navrae kan per adres DHS aan hom gerig word. Die Oudleerlingbond kan ook per e-pos by dhsolb@diamantveld.co.za gekontak word.
DHS wil graag 'n volledige databasis van oudleerders opbou, dus is dit belangrik dat oudleerders by die Oudleerlingbond inskakel. 'n Aansoekvorm en debietorder is by Aflaaibare Vorms beskikbaar. Andersins kan die onderstaande skakel gebruik word.
Form Object
Verskeie groepreünies is die naweek van 12-14 Augustus 2011gehou. Tree gerus met die kontakpersone in verbinding. Hulle was:
1961: Peet Smith 083 269 8111 083 269 8111 of 053 832 6313 053 832 6313 & Amori Vermeulen 082 373 3445 082 373 3445 of 028 572 1662 028 572 1662
1971: Fires van Vuuren 082 553 1171 082 553 1171 ( firesvnv.co.za) & Johan du Toit 083 269 8202 083 269 8202 (skoolhoof@diamantveld.co.za)
1981: Hendrik Weber 082 453 5826 082 453 5826 of Anneke Hugo (néé Wiid) 082 440 7841 082 440 7841 of 012 345 4770 012 345 4770
1991: Marthinus Steenkamp 082 809 8688 082 809 8688 of Hanlie Booyens 082 782 0323 082 782 0323
2001: Jannes de Wet 084 517 6784 084 517 6784 (jannesdewet@yahoo.com) of Christa-Louie Kannemeyer (néé van Heerden) 072 436 5815 072 436 5815
Aanstaande jaar gaan die matrieks van 1962, 1972, 1982, 1992 en 2002 reünie hou. Hou hierdie blad dop vir meer inligting.
Ander jaargroepe wat reünies wil reël, kan die skool kontak om besonderhede op die webblad te plaas.