PERSONEEL
Hoërskool Diamantveld belê in GEHALTE ONDERWYSERS wat behoorlik gekwalifiseerd is vir die vakke wat hul onderrig en wat streef na akademiese uitnemendheid.
BEHEERLIGGAAM
Die beheerliggaam van Hoërskool Diamantveld bedank graag elke ouer, oud-ouer en ondersteuner vir jul betrokkenheid en ondersteuning.
BETALINGS
Betalings kan in kontant, elektroniese bank-oordrag of per debiet-, krediet- of SAMBA-kaart gemaak word. ‘n Debietorder fasiliteit is ook beskikbaar.

Agtergrond
Op 28 Januarie 1935 kom daar in Kimberley ‘n skool tot stand om vir Afrikaanssprekende leerders ‘n tuiste te bied waar hul onbeskaamd hul kultuur kan uitleef en akademiese onderrig, geskoei aan ‘n Christelike karakter en etos, in hul moedertaal kan ontvang.

Fasiliteite
Die skool beskik oor pragtige, goed toegeruste fasiliteite. Benewens die skool se eie gebruik, skep dit die geleentheid om broodnodige, eksterne fondse deur verhurings in te samel.

Uit die Skoolhoof se kantoor
Ouerbrief 4/2021
Beste Ouers
En skielik breek die vakansie aan, maar ons kyk steeds met `n dankbare hart terug na die afgelope paar maande….
Dankbaarheid gee sin aan GISTER
Gee vrede vir VANDAG en
Skep `n droom vir MôRE